Willie Nelson

Willie Nelson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Willie Nelson in 2007

Geboortenaam Willie Hugh Nelson
Geboorte 29 April 1933 (1933-04-29)
Abbott, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Musikant, sanger en akteur
Aktiewe jare 1956–nou
Webwerf willienelson.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Willie Nelson (gebore 29 April 1933) is 'n Amerikaanse musikant, sanger en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wag the Dog (1997), Austin Powers: The Spy Who Shagged Me (1999), en The Dukes of Hazzard (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search